Address: 4539 Wexford Way; Rock Hill, SC 29730

Gemeente Geskiedenis


Soos met al Sy ander kerke, het ons Hemelse Vader ook in Sy gertouheid sedert 1970 ’n pad met ons gemeente gestap. Te midde van die slegte maar ook die goeie tye is ons gemeente deur Sy genade onderneem en kan ons met dankbaarheid terugkyk na ons verlede en getuig: “Tot hiertoe het die HERE ons gehelp..”

So Het God Ons Gemeente Gelei:

Laai af