Address: 4539 Wexford Way; Rock Hill, SC 29730

Preke - Volgens Reeks Boodskappe



Kliek op die titels om na 'n preek te luister of om 'n preek af te laai en te stoor op u rekenaar:

CPK 2018 - Preek 3: Die wonders, tekens en kragtige dade van die Here Jesus Christus.

Posted on 4/11/2018 by Baptistekerk Krugersdorp in Cornelia Paaskamp 2018
image

CORNELIA PAASKONFERENSIE 2018 Sleutel gebeure en hoof momente in die lewe en bediening van die Here Jesus Christus TEMA: Die wonders, tekens en kragtige dade van die Here Jesus Christus (3). TEKS: Soos aangekondig PREDIKER: Ds. Jannie Vosloo DATUM: 30 Maart 2018